Kom lees saam aan die laatste episodes van Donkerpad. Gaan Marcus Schmull volhou met die gruwzame take aan hom opgelê deur Josef Mengele. Watter planne beraam die jonge Hildegardt om haarself van hongersnood te red?
Jammer die donkerpad ,my fout nie n donker dorp nie,die ouderdom 👏
Like
irina.koopman
Aug 22, 2020
Naruurlik is jou hart donker en soos n spook dorp niemand kan daar in sien ,God het ons so gemaak, sodat net Hy allen jou vleeslike hare en jou Geestelik hart kan sien en weet wat daar aan gaan,wat sal ons geweet het as almal kon sien wat in jou Geestelik hart aan gaan,dus a net soos ons verstand niemand weet wat daar aan gaan nie ,dus n donker dorp sonder lig,ons sal ons dood bekommer het as almal geweet het wat in ons harte aan gaan, dankie vir jou pragtige uitdrukking van die donker dorp Wendy jy is baie talentvol en Goed om te sien jy maak so gebruik jou talent wat God jou gegee het,ek hou altyd daarvan…